Tshwane: G’n spesiale skool vir hóm | Inclusive Education | Scoop.it
Daar word dikwels aanvaar dat kinders met Downsindroom in spesiale skole hoort, anders as ander kinders behandel moet word en nie die gewone ideale en lewensverwagtings van ander kan hê nie.